SKU DEAO-394 Categories ,

The Lighthouse No. 6

R7500,00

Waar die nag sy donkerste mantel dra,
breek geen stem die stilte nie.
Net ’n enkele lig,
wat al lank geleer het
dat hoop nie hoef te skree
om gesien te word nie.
The Lighthouse No. 6
Oil on stretched canvas
75 cm by 1 metre
error: Content is protected !!
Scroll to Top