SKU DEAO-175 Categories , , ,

Table Mountain No.2 – Tafelberg se Fluistering – Fine Art

R5800,00

Table Mountain No.2 – Tafelberg se Fluistering

Fine Art by Duncan Ebedes

Dimensions: 90cm x 60cm

I’m super excited to announce my first solo exhibition at Timeless Treasures in Velddrif! It’ll run from Friday, April 4th, to Saturday, April 12th, and I’ll be showcasing all my available oil landscapes and seascapes—plus some brand-new pieces that will only be revealed at the exhibition.
I’ll also be there every day, chatting about my art, sharing my story, and doing some Q&A sessions. Can’t wait to share this journey with you—more details coming soon!
In the meantime heres a new painting.
Hoog bo die stad, waar wolke speel,
staan Tafelberg – ‘n poort na ewigheid.
Sy kranse fluister ou stories in die wind,
sy silhoeët ‘n gedig teen die hemel.
Elke klip dra die asem van tyd,
elke skeur ‘n herinnering van reën,
‘n lied gesing deur berge en bries,
‘n lofprysing sonder woorde.
Maar ons oë bly vasgekluister,
gevange in glimmende skerms,
verlore in ’n wêreld sonder horison,
terwyl die skepping roep—kyk, beleef, wees!
Laat ons weer loop waar die fynbos dans,
die blou van die see ontmoet die lug,
waar stilte die siel genees
en God se hande sigbaar is in klip en lig.
Table Mountain No.2 – Tafelberg se Fluistering. Duncan Ebedes, oil on stretched canvas/ready to hang.

Out of stock

error: Content is protected !!
Scroll to Top